WAT WIL U GRAAG VOLGENDE HOOR?
June 20, 2013
WHAT WOULD YOU LIKE TO HEAR NEXT?
June 20, 2013

BAIE GELUK AAN DIE MHI FACEBOOK WENNERS

article3bBaie geluk aan die wenners van ons Mei MHI Facebook kompetisie. Liza Oberholzer, Amanda Goosen, Ben van Rensburg, Justtobe Renier en Amelia Putter Weideman het die afgelope maand op ons MHI Facebook bladsy gekuier.

Hulle gaan binnekort ‘n vertoning  by Die Boer Teater bywoon met komplimente van MHI Prokureurs. Hierdie wenners kan vir Helané Meintjes kontak by 083 3323 886 of contact@mhlaw.co.za om hul kaartjies af te haal.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X