Volgens die Begroting Hersiening, beplan die regering om verskeie wetgewende maatreëls in die 2013/14 finansiële jaar bekend te stel, wat die voordele wat ‘n trust as ‘n wettige entiteit bied sal beïnvloed. Dit sluit in die manier waarop diskresionêre trusts belas word, bv. kapitaalwinsbelasting wat as gewone inkomste hanteer sal word en deur die trust versprei word.
Uit ‘n belasting oogpunt, kan die voordele van ‘n trust op groot skaal verander in die nabye toekoms. In die lig van nuwe wetgewing en die oorweging van die koste verbonde aan die jaarlikse trust bestuur, is dit noodsaaklik om ten volle te verstaan wat die toekoms van ‘n trust is om vas te stel of dit steeds ‘n waardevolle bate beskerming en finansiële beplanning hulpmiddel is.
Daarom het MHI vir Prof Walter Geach uitgenooi om nog n seminaar aan te bied om hierdie komplekse probleme aan te spreek. Kliek hier vir die gebeurtenis program. Moet nie hierdie leersame geleentheid misloop nie! Gaste sal CPD punte verdien.