Die Personeelkomittee het vir hierdie kwartaal se spanbousessie ‘n Potjiekoskompetisie uitgedink! Ons is in 3 spanne verdeel en moes self naam kies.
Die Anni Brand span, die Bush Babies en die Kokkedore is gebore!
Ons het Vrydagnamiddag by die PP Smit gronde die vure aangesteek. Elke span sou beoordeel word op hulle spanwerk en gees, hul gasvryheid en netheid van werkspasie en natuurlik die smaak en aanbieding van die eindproduk.
Die Anni Brand span bestaande uit (agter) Stefanus, Deon Meyer (beoordeellaar), Michelle, Cecil de Wet (beoordeellaar), Catherine, (voor) Aletta, Jessica, Ursula Scholtz van Combined Finance (beoordeellaar) en Vikki moes ‘n beesstertpotjie maak. Hulle het reeds uit die staanspoor die beoordeellaars probeer beinvloed.
The Bush Babies with (back) Marcelle, Jurgens, (front) Ansie, Ursula of Combined Finance (judge), Mariska, Bonita, Liaan and Muneeb had to make a lamb potjie. They brought their tents and camping equipment to set their scene.
Die Kokkedore moes in Chris se afwesigheid voortgaan en het ‘n ongelooflike lekker hoenderroompotjie opgetower. Hier hard aan die werk is (agter) Noleen, Estelle, Zelda, Reinett, Kestrel en (voor) Vicki, Elizna en Michelle Z. Die Kokkedore het baie meer gees gehad en het deurentyd almal vermaak met slagspreuke en dansbewegings.
But after all the fun and games and friendly banter, it was time for the judges to sit down and taste the food. We had to call in an additional judge being Bee de Klerk, seen here in the middle with Cecil and Ursula.
Daar was spanningsvolle oomblikke tydens die beraadslaging en die beoordelaars het werklik hulle goed van hul taak gekwyt.
En die wenspan is die KOKKEDORE!!
Baie geluk aan my mede wenspanlede!!
Ons sê ook baie geluk aan Stefanus wat Sondag sy verjaarsdag gevier het! Al het sy span nie hierdie keer gewen nie, glo ons daar sal nog baie kanse wees om te wys wat in hom steek.