Movember is the month formerly known as November, where men and women across the globe join together to raise awareness for men’s health, specifically prostate cancer, testicular cancer and men’s mental health.
Jurgens Tubb het sy verjaarsdag gevier en is bederf deur sy dames. Baie geluk!
Laasmaand hetons begin met veranderings aan ons Ontvangs- en Konsultasieareas. Alles vorder goed en ons is baie opgewonde om eersdaags die voltooide produk aan ons kliënte te wys. Dankie vir almal se geduld met die ongerief.
Ons Kerspakkies vir MES se kliënte het ook alreeds begin arriveer. Baie dankie aan almal wat ons help om hierdie projek te ondersteun. Die sluitingsdatum vir die pakkies is 4 Desember 2015.