PERSONEELNUUS
October 27, 2014
ALGEMENE VOLMAG, IS DIT VOLDOENDE?
November 27, 2014

MHI MEISIES GENIET AKTESJOL 2014

1Dit is al tradisie om elke jaar ‘n Aktesjol te hou vir die aktesekretaresses van die Noordelike Voorstede. Prokureursfirmas in die area maak beurte om die geleentheid aan te bied en borge te betrek.

This year’s jol was organized by FPS Attorneys. The theme was a Boerefest at Loch Lynne farm. Each guest received a goody bag with fun items and a cowboy hat. The brothers Christo & Kobus provided the entertainment for the afternoon.

2

Catherine of the Bonds department was one of the first ladies to take the mechanical bull for a ride!

Ons meisies het hierdie jaar met verskeie gelukkige trekkings  weggeloop, onder andere ‘n Ipad, kontant, ‘n spa behandeling, wyn, ‘n piekniek en ‘n Tygervallei geskenkbewys.3

November was also the birthday month of our director Jurgens Tubb. He was surprised by his girls with a hamper full of his favourite spoils.

Verder is die Personeelforum besig met die beplanning van ons Kersete op 12 Desember. Dit blyk ‘n groot verrassing te wees en sal by ‘n geheime venue plaasvind… ons vertel volgende maand verder.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X