MHI was die mede-borg, tesame met C2M Geoktrooieerde Rekenmeesters, van hierdie jaar se welbekende Rode-eiendomsontbyt wat in samewerking met die Sakeburger gehou is by D’Aria in Durbanville.
Dowwe Dolla (die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck) het gesorg vir ligte vermaak en kwinkslae.
Dawie Roodt, direkteur en hoofekonoom van die Efficient Groep, het weer op sy beurt gepraat oor “Goed, sleg, lelik en bloot dom : jou ouma se advies aan ekonome”.
Erwin Rode, eiendomsekonoom en direkteur van Rode & Genote het gesels oor die vooruitsigte vir Suid-Afrika se ekonomiese groei in die eiendomsmark en die invloed en uitwerking van verskeie faktore op eiendomsbeleggings.
Desilene Abrahams of Stefanus’ practice is also spreading her wings and we will surely miss her bubbly personality. We wish you well!
We at MHI wish all our valued clients, a safe and Blessed Easter.