April 17, 2014

DO YOU KNOW WHAT IS WRITTEN IN YOUR TITLE DEED?

Before buying a property or submitting your building plans to the Town Council you should inspect the Title Deed, because failure to do so could become […]
April 17, 2014

WEES BEWUS VAN DIE VOORWAARDES IN JOU HUIS SE TITELAKTE

Voordat jy ‘n eiendom koop of jou bouplanne aan die Stadsraad voorlê vir goedkeuring is dit belangrik om die voorwaardes in die titelakte na te gaan, […]
February 11, 2014

WHY IS THE TRANSFER OF MY PROPERTY TAKING SO LONG?

After signing a deed of sale, the purchasers often want to move into the property with great excitement and as soon as possible.  When they are […]
February 11, 2014

WAAROM NEEM DIE OORDRAG VAN MY EIENDOM SO LANK?

Nadat ‘n koopkontrak onderteken is wil die kopers meestal met groot opgewondenheid en so gou moontlik in die eiendom intrek.  Wanneer hulle egter in kennis gestel […]
January 17, 2014

TENANT AND LANDLORD: WHAT ARE YOUR RIGHTS AND OBLIGATIONS?

Sandra would like to move into her own place but like many people she is unsure what a lease is and what responsibilities it will place […]
January 17, 2014

HUURDER EN VERHUURDER: WAT IS JOU REGTE EN VERPLIGTINGE?

Sandra wil graag in haar eie plekkie intrek maar is, soos baie ander mense, onseker wat ‘n huurkontrak behels en watter verantwoordelikhede dit op haar sal […]
January 17, 2014

SALE OF IMMOVABLE PROPERTY AND THE NATIONAL CREDIT ACT

It often happens during a sale of immovable property that the parties agree to a deferred payment of the purchase price. The purchaser will then pay […]
January 17, 2014

VERKOOP VAN ONROERENDE EIENDOM EN DIE NASIONALE KREDIETWET

Met die verkoop van onroerende eiendom gebeur dit dikwels dat die partye ooreenkom dat die koopprys afbetaal word. Die koopprys sal dan in paaiemente betaal word […]
October 21, 2013

HUISEIENAARSVERENIGINGS: VORDER DIE UITSTAANDE HEFFINGS IN!

In 2010 het die Konferensie van Registrateurs van Aktes ‘n resolusie uitgereik waarvolgens daar nie aan die klaringsertifikaat-voorwaarde in die titelakte voldoen hoef te word in […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X