Daar is geen gemenereghuwelik in die Suid-Afrikaanse reg nie. Mense glo dat deur vir ‘n aaneenlopende tydperk saam met iemand anders te woon, regte en verpligtinge […]
Nadat ‘n koopkontrak onderteken is wil die kopers meestal met groot opgewondenheid en so gou moontlik in die eiendom intrek. Wanneer hulle egter in kennis gestel […]
Alecia het groot finansiële probleme gehad; sy het te veel skuld gehad en haar uitgawes het haar inkomste oorskry. Sy het besluit om ‘n nuwe bankrekening […]
Sandra wil graag in haar eie plekkie intrek maar is, soos baie ander mense, onseker wat ‘n huurkontrak behels en watter verantwoordelikhede dit op haar sal […]