MHI Prokureurs het onlangs saam met C2M Geoktrooieerde Rekenmeesters Ing en in samewerking met die Sake Burger, die Rode-sakeontbyt by D’Aria in Durbanville aangebied. Plaaslike besigheidslui […]
Casual day on 4 September was celebrated at MHI with everyone buying stickers and dressing up for the occasion. We bought our stickers from PST (Presentation […]
Die winter is hier en ons het ons jaarlikse Winterete hierdie jaar by Schoongezicht Restaurant in Brackenfell gehou. Die tema was Mad Hatter. Elkeen het […]
Die Personeelkomittee het vir hierdie kwartaal se spanbousessie ‘n Potjiekoskompetisie uitgedink! Ons is in 3 spanne verdeel en moes self naam kies. Die Anni Brand span, […]
MHI was die mede-borg, tesame met C2M Geoktrooieerde Rekenmeesters, van hierdie jaar se welbekende Rode-eiendomsontbyt wat in samewerking met die Sakeburger gehou is by D’Aria in […]
Dit is al tradisie om elke jaar ‘n Aktesjol te hou vir die aktesekretaresses van die Noordelike Voorstede. Prokureursfirmas in die area maak beurte om die […]
MHI VIER SY 15 DE VERJAARSDAG! We celebrated our birthday with a cocktail evening at Cassia Restaurant’s beautiful Saffron venue. Joining us for this special occasion […]