March 2, 2016

‘N GIDS TOT EKSEKUSIEVERKOPINGS

‘N Eksekusie verkoping is ‘n openbare veiling gehou deur die balju van die hof. ‘n Vonnisskuldeiser het ‘n hofbevel nodig om beslag te lê op ‘n […]
November 25, 2015

KLOP JOU FINANSIES VIR DIE AANKOOP VAN ‘N EIENDOM?

Die kostes verbonde aan die aankoop van ‘n nuwe eiendom behels meer as bloot die voorgeskrewe prokureurskoste vir die registrasie van die transport.   Voornemende Kopers moet […]
July 30, 2015

JY KOOP ‘N EIENDOM IN ‘N NUWE DEELTITELONTWIKKELING: HOE LANK MOET JY WAG?

Die totstandkoming en die werking van ‘n nuwe deeltitelskema word deur die Wet op Deeltitels Nr 15 van 1985 (“die Wet”) gereguleer. Die Wet bevat streng […]
March 31, 2015

VERVREEMDING VAN EIENDOM WAT DEEL VORM VAN ‘N AFTREE-OORD: WAT OM TE WEET

Buiten die normale wetgewing van toepassing by die verkoop van onroerende eiendom, word die vervreemding van enige eiendom wat deel vorm van ‘n aftree-oord breedvoerig deur […]
October 23, 2014

KAPITAALWINSBELASTING EN DIE VERKOOP VAN ‘N EIENDOM

Kapitaalwinsbelasting het in werking getree op 1 Oktober 2001. Kapitaalwinsbelasting is betaalbaar op die wins wat ‘n verkoper maak wanneer sy eiendom verkoop word. Wat beteken […]
June 4, 2014

Aanhegtings en toebehore

Baie oordragprokureurs het al hierdie vraag van ‘n verkoper gehoor: “Kan ek die stoof of die gordynrelings of die rakke of die… verwyder?” Die mees algemene […]
April 17, 2014

WEES BEWUS VAN DIE VOORWAARDES IN JOU HUIS SE TITELAKTE

Voordat jy ‘n eiendom koop of jou bouplanne aan die Stadsraad voorlê vir goedkeuring is dit belangrik om die voorwaardes in die titelakte na te gaan, […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X